
Register for our webinar!
29/03/2023
What’s new in immigration law?
27/11/2023Making the decision to emigrate is probably the most important decision you will make in your life.
Moving from South Africa to the Isle of Man, a self-governing British Crown dependency is an attractive option for individuals and families for various reasons. Following a successful recent trip of our Managing Director Christopher Kinley to South Africa, we gathered the reasons why you might choose to make the decision to relocate to the Isle of Man.
Here are 10 reasons why you, as a South African, should consider the Isle of Man
Political Stability: The Isle of Man enjoys political stability as a British Crown dependency. It has its own government and legal system, which provides a reliable and consistent political environment.
Quality of Life: The Isle of Man offers a high quality of life with a strong emphasis on healthcare, education, and safety. The crime rate is low, and the island’s size allows for a close-knit community.
Tax Benefits: The Isle of Man is known for its favourable tax regime. The Isle of Man relies on a tax system based on spending (VAT) and follows a simple personal income tax regime with a maximum rate of 20%, potentially capped at GBP200,000 per year for higher earners, and no capital gains tax, no inheritance taxes and no stamp duty.
Financial Services: The Isle of Man is a well-established international financial centre, making it attractive to individuals and businesses seeking international banking, investment, and wealth management services.
Scenic Environment: The island offers a beautiful natural environment with picturesque landscapes, including coastal areas, hills, and countryside. Perfect for outdoor enthusiasts!
Business Opportunities: If you are an entrepreneur or business professional, the Isle of Man provides a supportive business environment with access to European markets and the UK. It has a diverse economy that includes sectors like e-gaming, financial services, and technology.
Education: The Isle of Man offers a high standard of education, and there are several schools, both public and private, for families to choose from.
Proximity to the UK: The Isle of Man is conveniently located in the British Isles, providing easy access to the United Kingdom and other parts of Europe. This can be advantageous for personal and business travel opportunities.
Low Crime Rate: The Isle of Man has a low crime rate, contributing to a sense of safety and security for residents. The Isle of Man is known to be one of the safest places in the British Isles.
Multicultural Environment: The Isle of Man is a multicultural society with a mix of locals and expatriates from various backgrounds. This diversity can enrich social and cultural experiences.
Kinley Legal’s team of expert Isle of Man based immigration lawyers includes a senior Isle of Man Advocate, a South African Advocate, English Solicitors and Isle of Man Registered Legal Practitioners. We have particular expertise in dealing with South African clients.
Currently, the most popular Isle of Man immigration routes for South African citizens are:
British Ancestry – if you can prove you have one or more British-born (Isle of Man, UK or Channel Islands) grandparents and are intending to work, this is the easiest route by far although you may still need a domestic Work Permit to work in the Isle of Man. This is a five-year route to Indefinite Leave to Remain (ILR – permanent residence), and usually six years before you can apply for British citizenship.
Worker migrant (which replaced Tier 2 in 2018) – where you have received a job offer from a qualifying Isle of Man employer (which you do not own or control) which pays a specified minimum salary, which will depend on the role. Some roles are exempt from having to first be advertised to local workers. It is necessary to prove English language ability to CEFR level B1 in reading, writing, speaking and listening. Again, this is a five-year route to Indefinite Leave to Remain (ILR – permanent residence), and usually six years before you can apply for British citizenship.
Business Migrant (Innovator) (which replaced Tier 1 (Entrepreneur) in 2020) – for those establishing/taking over a business with an original business plan to meet new/existing market needs. It is necessary to prove English language ability to CEFR level B2 in reading, writing, speaking and listening. Jobs must be created, 1 in the first year, and 3 in total by the end of the third year. Officially, a minimum of GBP50,000 investment is required, but in practice this route is likely to require at least double that amount to create a viable business. This is the fastest route to ILR, three years, and usually five years before you can apply for British citizenship.
Business Migrant (Start up) – for those establishing/taking over a business with an original business plan to meet new/existing market needs. It is necessary to prove English language ability to CEFR level B2 in reading, writing, speaking and listening. No jobs need be created, and no minimum investment is required. This is a two-year route which does not count towards ILR – however, it enables you to potentially switch into Business Migrant (Innovator) above.
Family and EEA visas – for those joining a partner, or in some cases, a different family member, in the Isle of Man. The partner or family member must be either a British citizen, an Irish citizen, a settled person or a person with pre-settled status under the EU Settlement Scheme. This is usually a five-year route to ILR.
British citizenship – some people may already be British citizens by descent, by having a parent born in the Isle of Man, UK or Channel Islands. In addition, some people born before 1983 may be British citizens by “double descent”: such cases are rare and require our detailed assessment of your circumstances to determine if this applies.
The Isle of Man routes differ from those in the UK, and in some cases the requirements are easier to meet. It is also cheaper to apply for an Isle of Man visa, as the Isle of Man has no NHS Surcharge.
Contact us
Please contact us at immigration@kinleylegal.com or complete our simple contact form, to book a tailored, initial individual consultation. We will conduct an initial assessment and match the most suitable immigration route for you and your family.
Om die Isle of Man te kies om na te immigreer, van Suid-Afrika af
Die keuse om te emigreer is sekerlik een van die mees belangrikste keuses wat jy in jou lewe sal maak.
Om van Suid-Afrika na die Isle of Man, ‘n self-regerende Britse Kroon afhanklikheid, te trek, is ‘n aantreklike opsie vir individuee en families vir verskeie redes. Na afloop van ‘n suksesvolle besoek deur ons besturende direkteur Christopher Kinley na Suid-Afrika, het ons die redes waarom jy dit kan oorweeg om na die Isle of Man toe te verhuis, bymekaar gemaak.
Hier volg 10 redes waarom jy, as ‘n Suid-Afrikaner, die Isle of Man in ag behoort te neem
Politiese Stabiliteit: Die Isle of Man geniet politiese stabiliteit as ‘n Britse Kroon afhanklikheid. Dit het sy eie regering en regssisteem, wat ‘n betroubare en konsekwente politiese omgewing voorsien.
Lewenskwaliteit: Die Isle of Man verskaf ‘n hoë lewenskwaliteit, met ‘n sterk klem op gesondheidsorg, opvoeding en veiligheid. Die lae misdaadsyfers en die eiland se grootte, maak voorsiening vir ‘n hegte gemeenskap.
Belastingsvoordele: Die Isle of Man is bekend vir sy gunstige belastingstelsel. Die Isle of Man maak staat op ‘n spanderingsgebaseerde belastingstelsel (BTW) en volg ‘n eenvooudige persoonlike inkomste belastingaanspreeklikheid. Dié aanspreeklikheid kan tot ‘n maksimum koers van 20% bereik, alhoewel dit potensieel tot en met GBP200,000 per jaar beperk kan word, vir hoë inkomste verdieners. Daar is nie kapitaal wins belasting, erfbelasting en die sogenaamde “stamp duty” nie.
Finansiële Dienste: Die Isle of Man is ‘n welbekende internasionale finansiële sentrum, wat dit aantreklik maak vir individuee en besigheide wat van internasionale bank-, beleggings- en welvaart bestuursdienste gebruik wil maak.
Natuurskoon: Die eiland bied ‘n beeldskone natuurskoon met prentjiemooi landskappe, insluitende kus, heuwels en plattelandse areas. Die perfekte omgewing vir buitelug-entoesiaste.
Besigheidsgeleenthede: As jy ‘n entrepreneur of ‘n besigheidspersoon is, bied die Isle of Man ‘n ondersteunende besigheidsomgewing met toegang tot die Europese en Verenigde Koninkryk se markte. Dit het ‘n diverse ekonomie wat sektore soos e-speletjies (“e-gaming”), finansiële dienste en tegnologie insluit.
Opvoeding: Die Isle of Man bied ‘n hoë standard opvoeding en daar is verskeie skole, beide publiek en privaat, vir families om vanuit te kies.
Nabyheid aan die VK: Die Isle of Man is gerieflik geleë in die Britse Eilande, wat maklike toegang tot die VK en ander dele van Europa verskaf. Dit kan voordelig wees vir persoonlike- en besigheidsreisgeleenthede.
‘n Lae misdaadskoers: Die Isle of Man het ‘n lae misdaadsyfer, wat bydra tot ‘n gevoel van veiligheid en sekuriteit vir die inwoners. Die Isle of Man is bekend daarvoor om een van die veiligste plekke in die Britse Eilande te wees.
Mulikulturele Omgewing: Die Isle of Man is ‘n multikulturele samelewing, met ‘n mengsel van plaaslike en uitgewekenes van verskeie agtergronde. Hierdie diversiteit kan sosiale en kulturele ervarings verryk.
Kinley Legal se span van immigrasie prokureurs, gebaseer in Isle of Man sluit in ‘n senior Isle of Man advokaat, ‘n Suid-Afrikaanse advokaat, Engelse prokureurs (Solicitors) en Isle of Man geregistreerde Regs Praktisyns. Ons het besonderse kundigheid om met Suid-Afrikaanse kliënte te werk.
Tans is die mees gewildste Isle of Man immigrasie roetes vir Suid-Afrikaanse burgers:
Britse Afkoms – as jy kan bewys dat jy een of meer Brits gebore (Isle of Man, VK of die Engelse Kannaal-Eilande) groot ouers het en beplan om te werk, is hierdie by verre die makllikste roete, alhoewel jy nogsteeds ‘n plaaslike Wekspermit mag benodig om te werk in die Isle of Man. Hierdie is ‘n vyfjaar roete tot Onbepaalde verlof om te bly (Indefinite Leave to Remain, ILR – permanent residence), en gewoonlik ses jaar voor jy kan aansoek doen om Britse burgerskap.
Werker migrant (dit het die Tier 2 visa vervang in 2018) – wanneer jy ‘n werksaanbod van ‘n kwalifiserende Isle of Man werkgewer (met ander woorde een waarin jy geen beheer het of besit nie), wat ‘n bepaalde minimum salaris betaal. Hierdie minimum salaris is afhanklik van die tipe rol. Party rolle is vrygestel daarvan om eers aan plaaslike werkers geadverteer te word. Dit is nodig om aan die Engelse taal vereiste, van ‘n CEFR vlak B1 in lees, skryf, spraak en luister, te voldoen. Hierdie is weereens ‘n vyf-jaar roete tot Onbepaalde verlof om te bly en gewoonlik ses jaar voor jy kan aansoek doen om Britse burgerskap.
Besigheidsmigrant (Innoveerder) (dit het die Tier 1 (Entrepreneur) visa in 2020 vervang) – vir diegene wat ‘n besigheid wil vestig of oorneem, met ‘n oorspronklike besigheidsplan om in nuwe of bestaande mark behoeftes, te voorsien. Die Engelse taal vereiste, CEFR vlak B2 in lees, skryf, spraak en luister, is ‘n voorvereiste. Benewens die taal vereiste, moet werksgeleenthede geskep word – 1 in die eerste jaar en ‘n total van 3 teen die einde van die derde jaar. Amptelik word ‘n minimum belegging van GBP50,000.00 vereis, maar in praktyk benodig hierdie roete ten minste dubbel die bedrag om ‘n lewensvatbare besigheid te skep. Hierdie is die vinnigste roete tot Onbepaalde verlof om te bly, slegs drie jaar, en gewoonlik vyf jaar voor jy kan aansoek doen om Britse burgerskap.
Besigheidsmigrant (Start up) – vir diegene wat ‘n besigheid wil vestig of oorneem met ‘n oorspronklike besigheidsplan om in nuwe of bestaande mark behoeftes te voorsien. Weereens moet die Engelse taal vereiste van CEFR vlak B2 in lees, skryf, spraak en luister, bewys word. Geen werke hoef geskep te word nie en geen minimum belegging is nodig nie. Hierdie is ‘n twee jaar roete, wat nie tel vir Onbepaalde verlof om te bly nie, alhoewel jy moontlik kan oorsksuif in die bogenoemde Besigheidsmigrant (Innoveerder) roete, in.
Familie en EEA visas – dis vir diegene wat by ‘n lewensmaat, of in sommige gevalle ‘n ander familie lid, aansluit. Hierdie lewensmaat of familie lid moet of ‘n Britse burger, ‘n Ierse burger, ‘n gevestigde persoon, of ‘n persoon met voorgevestigde status onder die EU gevestigde skema (EU Settlement Scheme) wees. Hierdie is gewoonlik ‘n vyfjaar roete tot Onbepaalde verlof om te bly.
Britse burgerskap – party mense mag alreeds Britse burgers deur afstammeling, wees. Dit is jy, indien jy ‘n ouer het wat in die Isle of Man, VK of Engelse Kanaal Eilande gebore is. Bygesê, party mense wat voor 1983 gebore is, kan Britse burgers wees deur “dubbele afstammeling”: dit is skaars en benodig ‘n gedaileerde assessering van jou unieke omstandighede om te sien of dit wel van toepassing kan wees.
Die Isle of Man roetes versksil van dié in die VK en in sommige gevalle is die vereistes makliker om aan te voldoen. Dit is ook goedkoper om aansoek te doen vir ‘n Isle of Man visa, aangesien die Isle of Man nie die NHS toeslag (NHS Surcharge) het nie.
Kontak ons
Kontak ons gerus by immigration@kinleylegal.com of deur ons eenvoudige kontak vorm te voltooi, om ‘n pasgemaakte, individuele aanvangskonsultasie te bespreek. Ons sal ‘n aanvanklike assessering doen en die mees geskikte immigrasieroete vir jou en jou gesin voorlê.
What’s new in immigration law?
Read more